Piet Swanepoel





Dagsê al die Impala luisteraars

My naam is Piet Swanepoel, een van die omroepers by Impala Radio. 

Ek woon in Klerksdorp, in die Noordwes provinsie, en is werksaam by ‘n bekende Bankgroep.


Gunsteling kos:

‘n Goeie, sterk kerrie, groenboontjie bredie en natuurlik enige vorm van braai / potjiekos.

Gunsteling drankie:

Mal oor tamatiesap, en as ons kuier geniet ek so bietjie van die edelvog (Klipdrift brandewyn) met Coke Lite.

Gunsteling musiek:

Enige musiek behalwe klassiek / opera, musiek wat net ‘n geraas maak en sinneloos is.

Familie:

Getroud met Felicity, en het 2 seuns wat beide al die arbeidswereld betree het

Ontspanning:

Kuier en braai of pot saam met familie en vriende om ‘n groot vuur, MUSIEK!!!

Gunsteling Sport:

Rugby – Ek is ‘n Stormer (Wiepie jou Leke Ding!) en is ook lief vir krieket in alle vorms


Afkeure Mense wat bevooroordeeld is, Swak diens

Leuse    Gaan Groot of gaan Huis toe!!


Ek bied die volgende programme aan op Impala :

             Saterdag Oggende 10-12 : SaterdagKuier

             Sondag Middae 5-7 : NetVoorMaandag

 

E-Pos : piet@impalaradio.net


There are no products to list in this category.