Ina Smith


Hi, my naam is Ina Smith. Ek is Omroeper by Impala Radio en woon tans ??

Gunsteling Kos: Lekker boerekos (Pap en wors en 'n lekker lang sous) Soet sterk tee (of enige iets saam met Vodka)

Boeke: Peter James / Jonathan Kellerman (kan nie name onthou nie)

Gunsteling liedjie: Roch Voisine - I'll Always Be There

Vreugdes: My gesin, kleinkinders en troeteldiere, vriende. Die lewe .... nuwe goed te ontdek, nuwe vriende te maak.

Ontspanning: Luister musiek en lees.

Afkeure: Kinder en dieremishandeling en vooroordeel.

Stokperdjies:  Van kralewerk, koekbak tot visvang.

Leuse in die lewe: One day at a time .... Just be .....

Skype: impieina




There are no products to list in this category.