• Thys Beukes
Thys Beukes is 'n bekende sanger van Kimberley. Hy is sopas geteken deur Advanz Productions en is van 2017 'n nasionale sanger. Die cd het 3 oorspronklike liedjies en die res is songs wat eie aan hom geword het met sy optredes. Elkeen met 'n spesifieke memory. Die cd loop mooi saam met n braaivleisie en sal hopelik vir jou ook 'n paar memories terugbring. Geniet hom.

Some of seller's products

  • Thys Beukes

  • Country: South Africa
  • Company: Advanz Productions
  • Total sales: 0
  • Total products: 7
View products

Send a message to seller

Please sign in to contact Thys Beukes